13 épisodes
(4 h 20 min)
Épisodes
S2 E9 • ‘n Nuwe besigheidsvennoot.
Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet kom help in die Vetkoekpaleis. Meneer Louw, die skoolhoof, bied Frik ‘n goeie bedrag aan vir ‘n vennootskap in die Vetkoekpaleis. Die personeel kom egter nie oor die weg met die nuwe vennoot nie en dit lei tot ‘n vuisgeveg in die winkel.
S2 E11 • Die toeriste-inval
Sherridon word gekies om ‘n “parabat” kursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as ‘n rooi Sebra.Tannie Gerty van Bloemfontein maak moles in die winkel.Wanneer ‘n klomp toeriste die winkel wil aandoen besluit Frik-hulle om die winkel te versier in ‘n Afrika styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.
S2 E12 • Verbode vrugte
Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag en Ella vra die dominee om met Frik te kom praat. Boeboe eindig op die dominee se skoot en gee ook sommer vir mevrou dominee bietjie raad om haar privaatlewe op te kikker.
S2 E13 • Die Peroxide-tert
Sherridon kry sy “parabat badge” en Frik began ‘n foutjie met Ruben se melk.Pelvic word in die bad betrap met Tiffany. Sy probeer ook vir Frik en Worsie verlei. Worsie val daarvoor en kry boonop ‘n fooitjie.Tiffany se donker geheim word ontbloot en Boeboe en Pelvic maak vrede.









