Saison 3

14 épisodes

(4 h 40 min)

1
2
3
4
5
6
7
8
9
10

Filtrer

Saison 1

Saison 2

Saison 3

Saison 4

Saison 5

Épisodes

Modifier ma progression
Russia wife love
-

S3 E1 Russia wife love

Worsie bestel vir hom ‘n bruid per pos maar in Frik se naam. Die hare waai wanneer die agentskap vir Poppie bel om die bestelling te bevestig.

Russia wife love
-

S3 E1 Russia wife love

Worsie bestel vir hom ‘n bruid per pos maar in Frik se naam. Die hare waai wanneer die agentskap vir Poppie bel om die bestelling te bevestig.

Nee beteken nee
-

S3 E2 Nee beteken nee

Worsie wil ‘n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis vestig maar Frik wil niks daarvan weet nie.

Ysbeertjie
-

S3 E3 Ysbeertjie

Worsie en Frikkadel word vennote in ‘n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis. Alles verloop vlot tot daar op ‘n naam vir die hoekie besluit moet word.

Frikkadel se bal
-

S3 E4 Frikkadel se bal

Frikkadel word die slagoffer van ‘n sindikaat wat oorspronklike wêreldbeker rugbyballe vir duisende rande aan onskuldige rugbyondersteuners verkoop.

Vlug 339
-

S3 E5 Vlug 339

Worsie neem verlof en vlieg Margate toe vir sy vakansie, of so dink almal. Met sy terugkeer kan hy getuig dat die Sjinese polisie baie streng is . Selfs Teddie het onder hulle deurgeloop.

Ella Fansella
-

S3 E6 Ella Fansella

Ella word van diefstal beskuldig en Worsie kry so skaam dat hy nie weet waar om sy kop in te steek nie. Ella hou vol dat sy onskuldig is en dat sy die slagoffer is van ‘n oorywerige veiligheidswag en ‘n apteker wat ‘n wrok koester.

The full Worsie
-

S3 E7 The full Worsie

Worsie en Sheridon besluit om in “Show Business” in te gaan by ‘n vriendin van Boeboe se teepartytjie.

Soos ‘n magneet
-

S3 E8 Soos ‘n magneet

Frikkadel en Tiger beland in die moeilikheid na ‘n besoek aan die Carousel dobbelplek.

Kyk en leer
-

S3 E9 Kyk en leer

Worsie oorweeg dit om sy “pakket” te vat maar Frik vind uit en steek hom in die pad. Die hele familie staan egter bankvas agter Worsie, veral wanneer Frik ‘n aanvallige meisie in Worsie se plek aanstel.

Die liefdesdriehoek
-

S3 E10 Die liefdesdriehoek

Frikkadel vra vir Worsie om “tydelik” die bevel by die Vetkoekpaleis oor te neem wanneer Fogele en Sheridon handgemeen raak oor Bobby Lee by Hyper Hair.

Kuns en Kultuur
-

S3 E11 Kuns en Kultuur

Worsie sien ‘n balletopvoering by die Staatsteater en Poppie verwag van Frikkadel om haar ook te neem. Die kaartjies is egter uitverkoop en die enigste persoon met kaartjies is Frik se neef Cedric.

Doen dit Worsman
-

S3 E12 Doen dit Worsman

Worsie se langverlore liefde, Koekie, daag onverwags by die Vetkoekpaleis op.

Drome
-

S3 E13 Drome

Frikkadel se droom om ‘n rugbyspan af te rig word bewaarheid as hy die laerskool se eerstespan kana frig. Boeboe se droom om te sing en ‘n CD te maak word ook waar.