Saison 5

13 épisodes

(4 h 20 min)

1
2
3
4
5
6
7
8
9
10

Filtrer

Saison 1

Saison 2

Saison 3

Saison 4

Saison 5

Épisodes

Modifier ma progression
Terug van Wittebrood
-

S5 E1 Terug van Wittebrood

Worsie keer terug van wittebrood. Wanneer Koekie vir Worsie en Boeboe in ‘n baie suggestiewe posisie op die Vetkoekpaleis se vloer kry is die duiwel los. Sheridon gee boonop vir Poppie ‘n verkeerskaartjie en sy is nie baie gelukkig daarmee nie.

Première diffusion : 2 juin 1997

Inbreuk en Inbraak
-

S5 E2 Inbreuk en Inbraak

Die Trompoppiekompetisie
-

S5 E3 Die Trompoppiekompetisie

Worsie vervies hom vir Koekie en wil wraak neem deur middel van ‘n Trompoppiekompetisie. Hulle maak later vrede in die stoorkamer waar Frik en Poppie ook al ‘n rak losgesels het…..

Sakemanne
-

S5 E4 Sakemanne

Frik en Worsie woon ‘n Kleinsake Administrasie Konferensie in Durban by en die vrouens moet die fort hou by die werk. Die vrouens is baie vies en wanneer Sheridon vertel dat hy die twee manne op TV by ‘n rugbywedstryd gesien het, is die gort behoorlik gaar.

Die Groen Monster
-

S5 E5 Die Groen Monster

Poppie wil graag weer swanger raak. Worsie raak jaloers wanneer Sheridon ‘n storie oor Koekie aandra en ‘n onskuldige man kry koffie oor sy kop. Worsie vind ook uit dat hy nie deur die badkamer se diefwering pas nie. Boeboe probeer vir Frik en Worsie ‘n punt bewys maar dit werk nie soos beplan nie.

Om soos 'n Vrou te Voel
-

S5 E6 Om soos 'n Vrou te Voel

Worsie se Ontvoering
-

S5 E7 Worsie se Ontvoering

Daar word, verkeerdelik, vermoed dat Worsie ontvoer is en die Polisie, Koekie, Ella en Sheridon span saam om na hom te soek. Fogele, wat tydelik in die Vetkoekpaleis uithelp, dra boodskappe verkeerd oor en dit befoeter die situasie nog verder.

Dobbelskuld
-

S5 E8 Dobbelskuld

Poppie skryf haar en Ruben in vir die apteek se Ma en Kind Babakompetisie. Die foto is egter te gewaagd na Frik se sin.Ella dobbel al haar en Apie se kruideniersgeld weg en trek by Worsie en Koekie in. Hulle kies die hasepad.

Masseringsmoleste
-

S5 E9 Masseringsmoleste

Wanneer Boeboe vir twee weke nie kan werk nie kom help Beryl uit as kelnerin. In die proses leer Frik en Worsie dat net hul eie vroue op hulle mag trap. Een van Ella se donker geheime word openbaar.

Sonde met die Bure
-

S5 E10 Sonde met die Bure

Ella se motor beland in die pastoor se swembad en Frik en Worsie gaan help. In hulle afwesigheid raak Boeboe, Beryl en Koekie in ‘n geveg betrokke wat byna op ‘n hofsaak uitloop.

Boeboe maak ‘n Plan
-

S5 E11 Boeboe maak ‘n Plan

Sheridon en Barbie se verhouding raak ernstig. Worsie is egter in groot moeilikheid wanneer Koekie uitvind hy het by Meryl en Beryl ‘n kraan gaan regmaak. Boeboe soek ‘n trouman en beraam ‘n plan om die nuwe veearts se aandag te trek.

Boeboe bieg
-

S5 E12 Boeboe bieg

Wyle oom Moolman
-

S5 E13 Wyle oom Moolman

Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ‘n Ou kêrel van Ella sterf aan ‘n hartaanval en Worsie word versoek om die prokureurs dringend te gaan sien. ‘n Dramatiese bekendmaking verander Worsie en almal na aan hom se lewens drasties.

Première diffusion : 25 août 1997